Gerard Kuiper

Gerard Kuiper
Kuiper in 1964.
Kuiper in 1964.
Geboortenaam Gerrit Pieter Kuiper
Gebore (1905-12-07)7 Desember 1905
Tuitjenhorn, Nederland
Oorlede 23 Desember 1973 (op 68)
Mexikostad, Mexiko
Oorsaak Hartaanval
Nasionaliteit Nederlands-Amerikaans
Alma mater Universiteit van Leiden
Beroep Sterrekundige
Skrywer
Professor
Jare aktief 1933-1973
Bekend vir Kuipergordel
Kuiperprys

Gerard Peter Kuiper (gebore as Gerrit Pieter Kuiper; 7 Desember 1905 – 23 Desember 1973) was ’n Nederlands-Amerikaanse sterrekundige, skrywer en professor. Die Kuipergordel is na hom genoem. Hy word deur baie beskou as die vader van moderne planetêre wetenskap.[1] As professor aan die Universiteit van Chicago was hy ’n doktorale adviseur vir Carl Sagan. In 1958 het die twee aan ’n geklassifiseerde projek van die Amerikaanse lugmag gewerk om ’n kernplofkop op die Maan te laat ontplof.

  1. "NASA Solar System Exploration". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Desember 2015. Besoek op 12 April 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search